Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Murraysburg Home
Home History Fauna and flora Photo gallery Things to do and see Places to stay Calender Contact us
 
 
 

Sneeuberg Bicycle crawl

Wanneer : 3 Desember 2011
Registrasie : van af 05h00 - 05h45
Inskrywings fooi : R50
Wegspring : 6h00
Waar : Murraysburg - Die vertrek punt is by die skougronde

Afstand
100km : 60km grondpad en 40km teerpad
50km :   40km grondpad en 10 km teerpad
32km :   22km grondpad en 10km teerpad

      Kontant prysgeld in totaal: R5650!  

Kom "Crawl" saam - Medaljes vir almal wat in die gees van die "crawl" deelneem

Lucky drawen Verrassings - Bring julle vriende en familie. Kom "crawl" gesels en geniet die pragtige natuurskoon van die Sneeberge.

Kontak besonderhede

Kay Hessenlink : 049 854 9113
Theronnie Van der Merwe : 049 852 9113
E-pos : trouberg@vodamail.co.za
 


Reëls / Rules

1. Beginpunt : Murraysburg Skougronde
    Starting point: Murraysburg Show Grounds

2. Identifikasie wat tydens registrasie ontvang word, moet by die eindpunt ingehandig word.
    Identification received at registration must be handed in at the end.

3. Fietsryers moet alle verkeersreëls gehoorsaam en ten alle tye aan die linkerkant van die pad ry
   Cyclists must obey all traffic rules and keep to the left hand side of the road at all times

4. Geen ondersteunende voertuie buiten die amptelike voertuie mag die fietsryers volg nie
    No serving vehicles besides the official vehicles will be allowed to follow the cyclists

5. Die dra van valhelms is verpligtend
    The wearing of helmets is compulsory

6. Geen "tri-bars" word toegelaat nie.
    No tri bars are allowed

7. Alle instruksies van beamptes moet gehoorsaam word
    All instructions from officials and marshals must be obeyed

8. Vyf waterpunte sal voorsien word
    Five water points will be made available

9. Die prysuitdeling en gelukstrekking vind om 13h00 by die skougronde plaas
    The Prize giving will take place at the show grounds at 13h00

10. Verkeersbeamptes ontrek om 12h00. U ry dan verder op u eie risiko
      Traffic Officials withdraw at 12h00. After that you are on own risk

11. Kontantkroeg en vleisbraai etes te koop
      Cash bar and "braaivleis" for sale

12. Akkomodasie - Skakel organiseerders.
      Kampterein met geriewe by skougronde is gratis beskikbaar
      Accommodation - Contact organizers.
      Campsite with facilities is available at show grounds, free of charge


Prysgeld / Prices

100km Plek / Place Mans / Men Dames / Ladies Vet 40+ Totale
prysgeld
  1ste R1 000 R500 R200 R3050
  2de R500 R300 R100
  3de R300 R100 R50
           
50km Plek / Place Mans / Men Dames / Ladies 0/15 Totale
prysgeld
  1ste R150 R150 R75 R750
  2de R100 R100 R50
  3de R50 R50 R25
           
32km Plek / Place Mans / Men Dames / Ladies 0/12 Totale
prysgeld
  1ste R150 R150 R75 R750
  2de R100 R100 R50
  3de R50 R50 R25
           

Spanne / Teams - 100km (4 Ryers per span / 4 Riders per team)
Voorgee word volgens oudersom en geslag bepaal
Handicap is according to age and gender

Ouderdom / Age Mans / Men Dames / Ladies
0 - 35 Geen / No Geen / No
36 - 45 30min 40min
46 - 55 60min 70min
56 - 65 90min 100min

Prysgeld :   1ste - R500     2de- R400     3de- R200      Totaal - R1 100